Tuis
Registrasie
Kontak ons
Nuus
Gebed
Gebedsbrief
Gebedsfokus
Bedieninge
Amos Meerkat Skole
Plaaswerkerskampe
Projek Sagaria (Queen Sofia)
Ontbyte
Kanaal 7 - Kolskoot boodskappe
Kalender
Amos Materiaal
Amos Literature
Foto's
Amos Namibia
Smit Kotzé
21. As jy geestelik wil groei moet jy deel wees van die gemeenskap van gelowiges (2)
22. Jesus kom beslis weer om sy kinders te kom haal. Is jy gereed vir die wederkoms?
23. Wees gereed want die wederkoms is onverwags soos n dief wat in die nag iewers wil inbreek. Niemand weet waar en wanneer nie.
24. Gebed is 'n dienaar se voorreg. Moenie daardie voorreg verwaarloos nie.
25. Help dit regtig om te bid? God weet mos alles.
26. Gebed is besonders en vereis n spesifieke gesindheid.
27. Gebed is 'n gesprek uit die hart uit met 'n ootmoedige hartsgesindheid.
28. Wat mag jy alles met die Here praat en hoe doen jy dit?
29. Gebed moet eerlik opreg en uit die hart wees. Leer by Dawid in Ps 51.
30. Gebedshoudings of maniere van bid is nie so belangrik soos die houding van jou hart nie.
31. Gebedsverhoring. Hoor God as ons bid? Of is ons aan 'n fatalistiese noodlot oorgelaat
32. Bid volgens God se wil.
33. Bid gelowig. Glo dat jy sal ontvang as jy bid.
34. Bid aanhoudend. Volhard in gebed
35. Bid in gewone taal sonder aanstellerigheid.
36. Vormgebed loop die gevaar dat dit net die ydelike herhaling van woorde kan wees.
37. Gemeenskaplike gebed versterk jou en maak jou geestelik warm, maar dra ook 'n groot getuienis uit aan die wêreld.
38. Bid in Sy naam. Daarin is groot krag.
39. Die wonder van Ons Vader. Deur Jesus kan ons Sy Vader Ons Vader noem.
40. Persoonlike behoeftes in gebed is daaglikse brood maar ook daaglikse verlossing.
Bladsy 2 van 95
5
10
15
20
25
30
50
100
All
Begin
Vorige
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Volgende
Einde
Tuis
Registrasie
Kontak ons
Nuus
Gebed
Gebedsbrief
Gebedsfokus
Bedieninge
Amos Meerkat Skole
Plaaswerkerskampe
Projek Sagaria (Queen Sofia)
Ontbyte
Kanaal 7 - Kolskoot boodskappe
Kalender
Amos Materiaal
Amos Literature
Foto's