Amos

Plaaswerkerskampe

Hier beantwoord ons onderwerpe soos:

1. Wat is die doel van plaaswerkerskampe?

  • Evangelisasie
  • Bevryding
  • Genesing
  • Toerusting

2. Plaaswerkerskamp Getuienisse

3. Wat het ek nodig om gasheer van 'n plaaswerkerskamp te wees?

  • Kry 'n geskikte sondag vanaf 08:00 tot 17:00
  • Reel aanbieders
  • Die gasvrou maak twee etes vir die deelnemers

4. Moontlike onderwerpe vir die program van 'n Plaaswerkerskamp

  • Bekering
  • Dissipelskap
  • Woordlose boekie
  • Kinderbediening
  • Toerusting/opleiding
  • Huweliksverryking
  • Bevryding
  • Genesing