Tuis
Registrasie
Kontak ons
Nuus
Gebed
Gebedsbrief
Gebedsfokus
Bedieninge
Amos Meerkat Skole
Plaaswerkerskampe
Projek Sagaria (Queen Sofia)
Ontbyte
Kanaal 7 - Kolskoot boodskappe
Kalender
Amos Materiaal
Amos Literature
Foto's
Amos Namibia
Smit Kotzé
381. Gebed is 'n voorreg waarvoor Jesus duur betaal het, gebruik dit.
382. Verwaardlosing van gebed is sonde, want jy verontagsaam God se opdrag.
383. Biddeloosheid is sonde, want daardeur steur jy jou nie aan Jesus se voorbeeld nie.
384. Biddeloosheid is sonde, want dit is verwaand om te dink jy kan sonder God en Sy hulp funksioneer.
385.Biddeloosheid is sonde, dit is die vrug van ongeloof.
386. Biddeloosheid is sonde, want dit is liefdeloos teenoor mense in nood - 1.
387. Biddeloosheid is sonde, want dit is liefdeloos teenoor mense in nood - 2
388. Oorwin biddeloos deur nuut te dink.
389. Die sonde van biddeloosheid is verskriklik erg, maar dis reeds oorwin.
390. Die houvas en mag wat sonde op ons het is verskriklik, maar dit is klaar deur Jesus gebreek.
391. Jesus sterf in ons plek, maar ons sterf ook saam met Hom.
392. God gee jou die opdrag om te bid, maar maak dit sommer vir jou ook moontlik om te bid.
393. Jy is vry van die wet, maar kan nie sonder die wet leef nie.
394. Oorwin sonde deur geloof, nie deur strenger reëls nie.
395. God sien jou as sondeloos en nie as n sondaar nie.
396. God sien jou as vrygespreekte en nie as veroordeelde nie.
397. God sien jou nie as skuldig nie maar as regverdig.
398. God sien jou soos jou oudste Broer, Jesus.
399. God se eerste indrukke van jou in blywend, danksy Jesus.
400. Wat beteken gebed in Jesus se Naam?
Bladsy 20 van 95
5
10
15
20
25
30
50
100
All
Begin
Vorige
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
Volgende
Einde
Tuis
Registrasie
Kontak ons
Nuus
Gebed
Gebedsbrief
Gebedsfokus
Bedieninge
Amos Meerkat Skole
Plaaswerkerskampe
Projek Sagaria (Queen Sofia)
Ontbyte
Kanaal 7 - Kolskoot boodskappe
Kalender
Amos Materiaal
Amos Literature
Foto's